Skip to content

Jakkals en Wolf: 6 Lekkerlag-stories van Twee Skarminkels (Paperback)

by Wendy Maartens
ISBN: 9780637001519
Product in Stock: Yes
Original price R 220.00 - Original price R 220.00
Original price R 220.00
R 220.00
R 220.00 - R 220.00
Current price R 220.00
Add to Wishlist
Afrikaanse kinders word al geslagte lank vermaak deur die skelmstreke van Jakkals en Wolf . Jakkals probeer Wolf om elke hoek en draai 'n streep trek, tog is hulle beste maats. Beleef die opwindende avonture van hierdie twee geliefde skarminkels opnuut en lag saam oor die twee se skreeusnaakse avonture.

Hierdie bundel sluit ses pragtig geillustreerde stories in:
  • Jakkals en Wolf steel botter;
  • Jakkals en Wolf pas Tier se kinders op;
  • Jakkals en Wolf vang vis;
  • Jakkals en Wolf kerjakker in Boer se kraal;
  • Jakkals en Wolf en die rondekop dier;
  • Wolf kry lus om skaapsklere te dra

x