Skip to content

Jy Is 'n Wens

by Pan Macmillan South Africa
ISBN: 9781776251100
Product in Stock: Yes
Original price R 149.99 - Original price R 149.99
Original price R 149.99
R 149.99
R 149.99 - R 149.99
Current price R 149.99
Add to Wishlist
Ons het gewens en gewens vir iemand net soos jy. 'n Spesiale iemand wat by ons kan kom bly. Hierdie prenteboek vertel op 'n deernisvolle en prettige manier die storie van verskillende gesinne wat kinders aanneem. Dit is die perfekte wegspringplek vir ouers wat met kinders oor aanneming wil gesels, en dit help kinders om te verstaan dat elke gesin spesiaal is - al lyk ons nie noodwendig dieselfde nie. Die outeur se tantieme op die verkope van die boek word aan Engo geskenk. Engo is 'n niewinsgewende en nieregeringsorganisasie wat ondersteuning bied aan individue en gesinne en betrokke is by die fasilitering van aannemings en ondersteuning bied aan aanneem-gesinne. Die boek is ook beskikbaar in Engels.

x