Skip to content

Karatekas 2: Dorings en Drake (Paperback)

by Anzil Kulsen
ISBN: 9780637001533
Product in Stock: Yes
Original price R 140.00 - Original price R 140.00
Original price R 140.00
R 140.00
R 140.00 - R 140.00
Current price R 140.00
Add to Wishlist
'n Opwindende nuwe boek uit Anzil Kulsen se pen! Warren en sy maats Kyla, Sharon en Divan is op pad na 'n karatekamp saam met Sensei Fourie. Die maats sien baie uit daarna, maar sommer vinnig word hulle vaardighede getoets en ... maak hulle kennis met 'n draak! Hierdie aksie-belaaide boek sal lesers van die eerste bladsy af boei!

x