Skip to content

Kinders Van Die Gode: Die Raaisel Van Die Bloedkristal (Paperback)

by Antoinette Venter
ISBN: 9781485315698
Product in Stock: Yes
Original price R 170.00 - Original price R 170.00
Original price R 170.00
R 170.00
R 170.00 - R 170.00
Current price R 170.00
Add to Wishlist

Die dertienjarige weeskind Jabari sit met ’n geboortemerk op sy voorkop wat op ’n dag begin brand. Volgens die nuwe onderwyser by die skool, prof. Uranus, lyk die vlek soos ’n Egiptiese hiëroglief; Jabari is blykbaar ’n tydreisiger wat as baba uit antieke Egipte na ons tyd gestuur is om die swaard van OSIRIS op te spoor …

In hierdie derde boek in die Kinders van die gode-reeks reis Jabari duisende jare terug na ANTIEKE EGIPTE.  Hier trotseer hy ’n pratende sfinks en die krokodilgod SOBEK. Maar sal hy die raaisel van die bloedkristal kan oplos om die reusemummie SANAKHT te verslaan?

x

x