Skip to content

Die Holderstebolder Hondepartytjie: Kinkels en Keuses

by Hugo De Wet
ISBN: 9780798182867
Product in Stock: Yes
Original price R 135.00 - Original price R 135.00
Original price R 135.00
R 135.00
R 135.00 - R 135.00
Current price R 135.00
Add to Wishlist
Vir sy 10de verjaardag wens Jaco net vir een ding: 'n hond! En hy wil 'n hondepartytjie hê, met hondekolwyntjies.

Maar gaan sy ouers vir hom die geskenk van sy drome gee? Sal sy gunsteling-sanggroep, Wagter en die waghonde, by sy partytjie kan wees?

En wie moet hy nooi: net sy maats wat van honde hou of almal in sy klas? En wat moet hy doen as sy partytjie skielik heeltemal skeef loop, of as die hond wat hy kry in iets eienaardigs verander? 'n Storie propvol kinkels en keuses!

x