Skip to content

Lekker Liewe Heksie-Stories: 'n Leesboek-Omnibus (Paperback)

by Verna Vels
ISBN: 9780798183567
Product in Stock: Yes
Original price R 265.00 - Original price R 265.00
Original price R 265.00
R 265.00
R 265.00 - R 265.00
Current price R 265.00
Add to Wishlist
Liewe Heksie is seker die bekendste kinderboek-karakter in Afrikaans en Verna Vels se tydlose verhale sorg al vir meer as 50 jaar dat kinders die genot van lees en boeke ontdek. Die onskuldige, vriendelike heksie, Levinia, en al die bewoners van Blommeland laat oud en jonk steeds skater met hulle manewales. Vian Oelofsen se lewendige illustrasies sorg dat Liewe Heksie en haar maats se avonture nog net so bekoorlik is soos altyd.

Hierdie omnibus bevat 10 van die gewildste Liewe Heksie-stories, met eenvoudige teks en kleurvolle prente om dit perfek te maak vir voorlees en beginners wat self lees.

x