Skip to content

Lekker Slaap Wille Welpie

by Bk Publishing
ISBN: 9780620958516
Product in Stock: Yes
Original price R 300.00 - Original price R 300.00
Original price R 300.00
R 300.00
R 300.00 - R 300.00
Current price R 300.00
Add to Wishlist
Lekker Slaap Wille Welpie is ‘n lieflike slapenstyd verhaal waarin kinders leer oor baba diertjies en waar hulle in die aand slaap. Die boek is só ontwerp om ‘n kindjie na ‘n lang dag rustig te maak en hulle saggies aan die slaap te sus. Indien die kindjie aan die einde van die boek steeds nie aan die slaap geraak het nie, sal hulle jubel wanneer hulle sien dat daar ‘n baba diertjie is wat ook in die nag wakker bly terwyl die ander diertjies slaap. Die vyftien pragtige illustrasies van baba diertjies in Afrika, gekombineer met oulike rympies, maak hierdie ‘n onvergeetlike boek wat perfek sal werk as ‘n geskenk.

x