Skip to content

'n Boelie 'n Bangbroek en 'n Bende

by Francois Van Rooyen
ISBN: 9781432310363
Product in Stock: Yes
Original price R 100.00 - Original price R 100.00
Original price R 100.00
R 100.00
R 100.00 - R 100.00
Current price R 100.00
Add to Wishlist
'n Boelie, 'n bangbroek en 'n bende gaan oor die fiktiewe lewens van kinders in Laerskool Steenbras en fokus op die hoofkarakter (Dewaldt) en sy vriende wat deel is van 'n bende. Dit is gebaseer op karakters en ware gebeurtenisse uit die skrywer se kinderdae en word op 'n vars manier vertel deur teks en illustrasies te kombineer. Die leser leer die bende ken deur al die manewales wat in een pouse gebeur. Daar is ook baie ander interessante karakters wat die leser boei, soos Jak (die boelie) en Elsa (die meisie wat hy bewonder).

x