Skip to content

'n Ponie vir Karla (Paperback)

by Sarah Hawkins
ISBN: 9780799380057
Product in Stock: Yes
Save 37% Save 37%
Original price R 110.00
Original price R 110.00 - Original price R 110.00
Original price R 110.00
Current price R 69.00
R 69.00 - R 69.00
Current price R 69.00
Add to Wishlist
Karla het die beste present ooit gekry - haar eie ponie! Kaneel is ’n pragtige goudbruin ponie met ’n wit bles. Karla en Kaneel kom baie goed oor die weg. Sy kan nie wag dat die somervakansie aanbreek sodat sy haar ponie beter kan leer ken nie. Maar dan kondig Karla se ouers aan dat hulle gaan skei en alles verander. Skielik sien Karla nie meer uit na die somervakansie nie. Sy wens alles kon dieselfde bly. Maar wat Karla nie weet nie is dat daar hierdie somer ook nuwe ontdekkings en heerlike verrassings op haar wag.

x