Skip to content

Nimmermeer (Paperback)

by Wordsworth Books
ISBN: 9780798178822
Product in Stock: Yes
Original price R 260.00 - Original price R 260.00
Original price R 260.00
R 260.00
R 260.00 - R 260.00
Current price R 260.00
Add to Wishlist
'n Asemrowende en bekoorlike nuwe reeks oor 'n vervloekte meisie wat die dood vryspring en haarself in 'n toweragtige nuwe wêreld bevind, maar dan meer beproef word as wat sy in haar wildste drome sou kon glo . . .

Morrigan Crow is vervloek. Bestem om op haar elfde verjaardag te sterf. Maar toe die klok middernag slaan, word sy deur ’n merkwaardige man genaamd Jupiter Noord weggevoer na die geheime stad Nimmermeer. Daar word sy genooi om by die Wondergenootskap aan te sluit. ’n Lewe vol misterie en towerkrag wag op haar – mits sy vier onmoontlike proewe kan baasraak, met behulp van ’n uitsonderlike talent. ’n Talent waaroor sy nie beskik nie . . .

Hierdie wonderlike vertaling deur die meesterlike Jaco Jacobs, bring hierdie sensasionele internasionale treffer nou ook na 'n Afrikaanse gehoor!

x