Skip to content

Redder van die Ryk: Donker Eeu

by Mark Huckerby, Nick Ostler
ISBN: 9781485311188
Product in Stock: Yes
Original price R 195.00 - Original price R 195.00
Original price R 195.00
R 195.00
R 195.00 - R 195.00
Current price R 195.00
Add to Wishlist
Alfie het op veertien nie net koning geword nie, maar ook die Redder van die Ryk.

Ná die groot geveg tydens sy kroningsplegtigheid, dink Brittanje dit was die laaste sien van die Swart Draak, en Alfie skuif sy redderpak opsy en gee aandag aan sy koninklike pligte.

Hy moet leer om sy pa se skoene vol te staan. Maar wanneer ’n bende Wikings uit die dood opgewek word, moet Alfie, Hayley en die hellebaardiers regmaak vir ’n epiese stryd wat die koninkryk in ’n nuwe donker eeu kan dompel.

Hulle is egter nie alleen nie – ’n paar onverwagse persone staan hulle by.

x