Skip to content

Roosville Raaisels 1: Die Vlinderdief

by Marita van Aswegen
ISBN: 9781776353262
Product in Stock: Yes
Original price R 149.99 - Original price R 149.99
Original price R 149.99
R 149.99
R 149.99 - R 149.99
Current price R 149.99
Add to Wishlist
Karla is geskok om uit te vind dat iemand die raar en kosbare Blou Morf-vlinders uit die Skoenlapperhuis waar haar ma werk gesteel het - en nou kan haar ma dalk haar werk verloor! Saam met haar nuwe vriende Kumiko en die tweeling Douw en Devan besluit sy om ondersoek in te stel en die vlinders te red - saam met haar ma se werk. Hierdie boek, die eerste titel in 'n nuwe reeks, is 'n prettige en avontuurlustige speurverhaal vir jong lesers deur Marita van Aswegen en pragtig geïllustreer deur Cheslea Taylor.

x