Skip to content

Stories in die Wind (Paperback)

by Tafelberg Publishers Ltd
ISBN: 9780624093305
Product in Stock: Yes
Original price R 195.00 - Original price R 195.00
Original price R 195.00
R 195.00
R 195.00 - R 195.00
Current price R 195.00
Add to Wishlist
Tien verhale wat die minder bekende stories van die mense van die Richtersveld, Namakwaland en Kalahari vertel. Die karakters is diere, mense, die son, maan en sterre. Skilpad en Volstruis sê mekaar die stryd aan. Sal Jakkals en Leeu kan saamwerk om te jag? Die mense van Hoerikwaggo trek //Hui !Gaeb toe. Daar is die Gariep se watergees in die vorm van 'n vrou, en die ster wat vir die ou man stories gee, sodat hy elke aand een het om vir die mense te vertel.

Pragtig vertel om lesers se verbeelding aan te wakker.

x