Skip to content

Stories Van 'n Nie-So-Gelukkige Hartebreker

by Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN: 9780798182614
Product in Stock: Yes
Original price R 175.00 - Original price R 175.00
Original price R 175.00
R 175.00
R 175.00 - R 175.00
Current price R 175.00
Add to Wishlist
Dagboek van 'n dork is vir almal wat al ooit soos die grootste dork in die wêreld gevoel het. 'n Reeks oor Nikki Maxwell en haar lewe vol drama en dinge. Brandon vra uiteindelik amper vir Nikki uit! Maar hy begin vreemd optree en sy is bekommerd dat hy nie eintlik van haar hou nie. Die meisies moet boonop die seuns na die dans vra! Lees Nikki se dagboek en maak reg om die dork in jou ’n drukkie te gee!

x