Skip to content

Tokkelossiebossie en ander dol gedoentes

by Phillip de Vos
ISBN: 9781776353224
Product in Stock: Yes
Original price R 270.00 - Original price R 270.00
Original price R 270.00
R 270.00
R 270.00 - R 270.00
Current price R 270.00
Add to Wishlist
In die wonderlike tweeling Philip de Vos en Piet Grobler se dertiende boek saam, is daar allerhande dinge wat tussen die bladsye wegkruip: rooikop-tokkelossies in tokkelossiebossies, miere met voorname en Aspoestertjie met haar stink tekkies. Daar is dinge wat jou sal laat lag en dinge wat jou sal laat dink: spinnekoppies met piepklein hartekloppies, vissies in blikkies en duisendpote met liddorings. Dit is 'n land waar elke voëltjie sy eie lied het, die land van wie-weet-waar; die land waar jy oplaas die maan se skemerlig aan 'n wilgerboom se tak kan hang. Dit is 'n wonderland vir kinders en hulle ma's en hulle pa's en hulle ouma- en oupagrootjies.

x