Vasbyt Vyf: Die ontvoering
Original price
R 190.00
-
Original price
R 190.00
Original price
R 190.00
R 190.00
R 190.00
-
R 190.00
Current price
R 190.00
Toe Jaco per ongeluk sy rugbybal oor die kwaai buurman se muur skop, het hy nie 'n idee gehad in watter gemors dit hom gaan laat beland nie. Saam met Handre, sy beste vriend, probeer hy die bal terugkry - net om te ontdek die buurman hou twee ontvoerde meisies in sy huis aan! Wat maak hulle nou? Die grootmense glo hulle nie, maar Jaco en Handre weet wat hulle gesien het ... en daar is net een oplossing: hulle moet die meisies red. Maar toe al hulle planne verkeerd loop, word die twee seuns sowel as Jaco se sussie, Karli, ook deur die ontvoerders vasgekeer. Nou moet die vyf kinders leer vasbyt ... en planne maak.