Skip to content

Vertel my 'n grappie

by Wordsworth Books
ISBN: 9780799398106
Product in Stock: Yes
Original price R 60.00 - Original price R 60.00
Original price R 60.00
R 60.00
R 60.00 - R 60.00
Current price R 60.00
Add to Wishlist
Skreeusnaakse grappe wat jy vir al jou maats moet vertel! Vertel die skreeusnaakse grappe en pittige sêgoed in hierdie boek vir jou maats - dit sal ure se lagpret verseker! Kinders sal dol wees op hierdie grappieboek wat grappe oor allerlei onderwerpe het! • Hoekom het Jan van Riebeeck sy radio in die yskas gesit? Om cool musiek te luister. • Hoekom het Jan van Riebeeck sy huiswerk op die dak gedoen? Want hy wil afkyk. • Die oom is so oud, sy beenhare krul al om. • Dit is so koud, die sneeuvlokkies bewe. • As ek R6.00 in my sak het en ek verloor R2.00, wat het ek in my sak? ʼn Gat.

x