Skip to content

Wie Skrik vir Wortel Wolf? (Picture Book)

by Leon-Ben Lamprecht
ISBN: 9780624091899
Product in Stock: Yes
Original price R 160.00 - Original price R 160.00
Original price R 160.00
R 160.00
R 160.00 - R 160.00
Current price R 160.00
Add to Wishlist
Die bekende sprokies Die drie varkies, Rooikappie en Die seun wat Wolf! geskree het word in hierdie beginnerleesboek op hulle kop gekeer. Wortel, die vegetariese wolf is die hoofkarakter in al drie verhale. Hy klop aan om knoffel te leen vir die sop wat hy kook by die drie varkies, wat in sy straat intrek. Hy loop Rooikappie in die bos raak net toe gevaar dreig en in Namakwaland help red hy oom Jan se skape uit die kloue van 'n . . . jakkals!

x