Skip to content

Zackie Mostert(17) slaan 'n ses

by Wordsworth Books
ISBN: 9780799397802
Product in Stock: Yes
Original price R 149.99 - Original price R 149.99
Original price R 149.99
R 149.99
R 149.99 - R 149.99
Current price R 149.99
Add to Wishlist
Granaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie ... Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends ... Zackie Mostert slaan 'n ses. Die krieketseisoen is hier! Zackie en Vincent sien baie uit na die krieketkliniek. Hulle gaan 'n hele week lank leer om soos kampioene te kolf, briljant te boul en fantasties veldwerk te doen! Maar Anton is vasbeslote om vanjaar die beste speler in die krieketspan te word. Anton is nie verniet die grootste boelie in Granaatstraat nie. Toe hy 'n nare poets op Zackie bak, loop dinge lelik skeef. En dit lyk sowaar of Vincent se vreemde, krieketmal oupa dalk hulle enigste hoop is om uit die penarie te kom ... 'n Humoristiese, toeganklike reeks boeke geskik vir beginner- en intermediêre lesers. Trefwoorde: humor, vriendskap, skool, boelies, avontuur, gesinne.

x