Skip to content

Zinzi en Saffraan: Paddas en plante

by Wordsworth Books
ISBN: 9780799392388
Product in Stock: Yes
Original price R 140.00 - Original price R 140.00
Original price R 140.00
R 140.00
R 140.00 - R 140.00
Current price R 140.00
Add to Wishlist
Hierdie reeks, bestaande uit ses titels, bevat al die regte bestanddele vir ’n opwindende leeservaring: magiese diere, monsters, avontuur en raaisels wat opgelos word met behulp van wetenskaplike eksperimente. In haar avonture word Zinzi bygestaan deur haar getroue kat, Saffraan. Elke meisie het immers ’n kat vir goeie raad nodig! In hierdie boek ontvang Zinzi en Saffraan ’n besoeker, Pip, wat ’n vreemde voorwerp het: ’n gloeiende saadjie. Die drie vriende moet vinnig uitvind wat die saadjie nodig het om te groei voordat dit te laat is.

x