Skip to content

Israel-Reeks: Omnibus 2: Tiferet Yisra'el en Shomer Yisra'el

by Wordsworth Books
ISBN: 9780796322715
Product in Stock: Yes
Original price R 310.00 - Original price R 310.00
Original price R 310.00
R 310.00
R 310.00 - R 310.00
Current price R 310.00
Add to Wishlist
Shomer Yisra'el
In die somer van 2006 breek die tweede Libanese oorlog uit. In Jerusalem word Marc, Rivkah en hul babaseuntjie in die gewelddadige gebeure vasgevang. Wanneer die oorlog vererger, word dit duidelik dat Marc opgeroep sal word. Hul persoonlike krisis verdiep wanneer hulle besef dat Rivkah weer swanger is.

Tiferet Yisra'el
Marc Krige is oorbewus van die verskrikking van die land waarin hy en sy gesin leef. Die Joodse staat word van binne en buite bedreig deur terreuraanvalle, en oorlog is iets waarmee Israeli’s leer saamleef het. Tog, elke keer wanneer hy vrees ervaar, wanneer verstikkende angs oor hom spoel, raak hy diep bewus van die teenwoordigheid van die Heilige van Israel by hom. Hy worstel egter met sy eie bitterheid en kleingeloof wanneer sy ma, Mara, ’n slagoffer van SuidAfrika se misdaadprobleem word.

x