Skip to content

Rut en Boas - 'n Liefdesverhaal

by Lux Verbi
ISBN: 9780796322623
Product in Stock: Yes
Original price R 230.00 - Original price R 230.00
Original price R 230.00
R 230.00
R 230.00 - R 230.00
Current price R 230.00
Add to Wishlist
“Waar u gaan, sal ek gaan, en waar u bly, sal ek bly. U volk is my volk, u God is my God” (Rut 1:16).

Rut is 'n jong weduwee. Wanneer haar skoonmoeder Naomi – selfs ook ’n weduwee – wil teruggaan na Bethlehem waar sy vandaan kom, volg Rut haar. In Bethlehem vind Naomi haar ou woonhuis en grond beset deur Boas en sy moeder Ragab – dié Ragab wat ’n rooi tou uit Jerigo se muur laat hang het. Tog is dit juis Ragab se skarlakenverlede wat haar empatie met die prostitute buite Bethlehem se poorte gee. Oor alles heen waak die oudstes met hulle eie agendas, dikwels selfverryking of onregmatige bevoordeling.

Hieruit triomfeer een van die mooiste Bybelse liefdesverhale, dié van Rut en Boas. Barend Vos herskep dit met eietydse dialoog en ’n sensitiwiteit wat van hierdie Bybelse figure onthoubare individue met hulle deugde én ondeugde maak.

x