Skip to content

Bloedsuier (Paperback)

by Leon van Nierop
ISBN: 9781485904113
Product in Stock: Yes
Save 30% Save 30%
Original price R 300.00
Original price R 300.00 - Original price R 300.00
Original price R 300.00
Current price R 210.00
R 210.00 - R 210.00
Current price R 210.00
Add to Wishlist
Toe Maryke ’n kwak wat gehore kamma hipnotiseer probeer ontmasker, skud iets in dié jong hipnoterapeut se onderbewuste los. Het dit te doen met die inbraak tydens haar matriekjaar? Wat is dit wat sy vergeet het? Lukas probeer haar help. Hy is haar steunpilaar en mentor, en die man op wie sy verlief is. Ook hý moet veg om ’n greep op sy verlede te kry. Maar die bedreiging is nie net in Maryke se kop nie: Vreemde briewe en onheilspellende geskenke maak dit duidelik dat iemand haar dophou. Iemand wat enigiets sal doen – miskien selfs sal moor – om seker te maak sy onthou.

x