Skip to content

'n Man van Min Belang

by Chris Karsten
ISBN: 9780798179386
Product in Stock: Yes
Original price R 300.00 - Original price R 300.00
Original price R 300.00
R 300.00
R 300.00 - R 300.00
Current price R 300.00
Add to Wishlist
Op ’n fynbosplaas in die Langkloof word die oorskot van vier jongmense gevind. Onder dié wat antwoorde soek, is die amper-afgetrede joernalis Luther en die Struggle-veteraan Mosman. ’n Naam in ’n sprokiesboek lei hul na Luca Thom, mariene bioloog en seun van die polisieberader Eddie Thom. ’n Man van min belang ontvang die tweede prys in NBUitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd in 2012.

x