Skip to content

Die Ballade van Koos Sas

by Pieter Pretorius
ISBN: 9780620888592
Product in Stock: Yes
Original price R 250.00 - Original price R 250.00
Original price R 250.00
R 250.00
R 250.00 - R 250.00
Current price R 250.00
Add to Wishlist
Jare gelede terwyl Pieter vir SABC 2 kort films vervaardig het oor die Khoisan ras, het hy toevallig op die storie van Koos Sas afgekom. Dit het hom aangespoor om 'n boek oor Koos Sas te skryf, en om sy eie oortuigings in te sluit. Die boek speel af in die Touwsrivier distrik en vertel die storie van 'n Khoi plaaswerker genaamd Kook Sas. Koos mis die vryheid wat sy voorvaders gehad het. Terwyl hy op die plaas werk kom hy tot die besef dat suidelike Afrika verdeel is in plase wat aan individuele eienaars behoort. Britse Imperialisme en die mag van die wet bring hom in konflik met die samelewing en kort voor lank is hy berug in die kolonie. Sy situasie word oornag meer gekompliseerd nadat hy 'n Khoi meisie ontmoet met dieselfde oortuigings. Die soektog na vryheid word vererger deur Koos se miskenning van die Khoi mitologie, wat hom op die verkeerde pad plaas.

x