Skip to content

Ver in die Wêreld (Paperback)

by Frederik de Jager
ISBN: 9780624089575
Product in Stock: Yes
Original price R 320.00 - Original price R 320.00
Original price R 320.00
R 320.00
R 320.00 - R 320.00
Current price R 320.00
Add to Wishlist
Die mens was nog altyd ’n rustelose wese. Om nomadies te wees is in ons bloed. Vandag het byna een miljoen Suid-Afrikaners reeds emigreer – van ons naby familielede en vriende.

Ver in die wêreld, saamgestel deur Frederik de Jager, is 23 lekkerleesstories oor die lewe in die buiteland deur expat-skrywers soos Marita van der Vyver, Zirk van den Berg, Eben Venter en Chris Karsten. Sommige van die verhale is suiwer fiksie, en ander is intieme persoonlike ervarings. Dis verhale oor die verlies aan die bekende, die verlange huis toe, maar ook oor die aanpassing in die verre vreemde wat dikwels met ’n goeie skoot humor gepaard gaan.

Skop jou skoene uit, sit agteroor en laat jou wegvoer na Frankryk, Nieu-Seeland, Australië, Kanada, of na een van die ander plekke ver in die wêreld waar Suid-Afrikaners nesgeskrop het.

x