Skip to content

Pontenilo-Trilogie 1: Anderkant Pontenilo (Paperback)

by Irma Joubert
ISBN: 9780624047018
Product in Stock: Yes
Original price R 370.00 - Original price R 370.00
Original price R 370.00
R 370.00
R 370.00 - R 370.00
Current price R 370.00
Add to Wishlist

’n Nuwe uitgawe van die geliefde roman, wenner van die ATKV-prys vir Liefdesromans.

Die Tweede Wêreldoorlog verdeel die wêreld, dit skeur gesinne uitmekaar. Binne hierdie milieu maak ons kennis met De Wet en Klara, Gerbrand en Christine – jongmense met drome en aspirasies wat elkeen op ’n unieke manier deur die oorlog beïnvloed word.
Wanneer ’n Italiaanse krygsgevangene op die Fouries se Bosveldplaas ’n klipbrug oor die Nyl moet kom bou, ontmoet hy vir Klara en vind in haar ’n geesgenoot . . ..

x

x