Skip to content

Claremont Dairy (Paperback)

by Willie Hoods
ISBN: 9781991256225
Product in Stock: Yes
Original price R 250.00 - Original price R 250.00
Original price R 250.00
R 250.00
R 250.00 - R 250.00
Current price R 250.00
Add to Wishlist
“My geskiedenis onderwyser sê ::’Soort soek soort Hy sê die verskillende wildsbokke wei bedags saam, maar saans groepeer elke groep afsonderlik saam waar hulle oornag So bly die rooibokke, die blesbokke en die koedoes bymekaar sonder om met die ander bokke te meng ..””“Dit is ‘n baie goeie voorbeeld, ou seun ..‘n Volk moet suiwer bly anders verbaster hulle en beteken dit die einde van daardie volk Ons groot plan om ons rassevraagstuk op te los gaan nog die wêreld laat regopsit

Hierdie was die denke van vele Suid Afrikaners in die Apartheid era Willie Hoods beskryf in sy roman CLAREMONT DAISY die verhaal van twee jongmense wat oor die kleurgrens heen verlief aak Ook herinner dit ons aan die donker tye in ons geskiedenis gedwonge verskuiwings die ontugwet paswette gewelddadige oproer

Moet mens weer daaraan herinner word? Besluit maar self of die wêreld na 1994 ten goede verander het

x