Skip to content

Die Laaste Wals: 'n Keuse uit Hennie Aucamp se Verhaalkuns (Paperback)

by Wordsworth Books
ISBN: 9780624082408
Product in Stock: Yes
Save 29% Save 29%
Original price R 379.99
Original price R 379.99 - Original price R 379.99
Original price R 379.99
Current price R 269.00
R 269.00 - R 269.00
Current price R 269.00
Add to Wishlist
'n Langverwagte versameling van Hennie Aucamp se beste kortverhale. Aucamp was by uitstek 'n kortverhaalskrywer, en is in 1982 met die Hertzogprys vir sy prosawerk bekroon. Hierdie versameling bevat sy eie keuse uit die vele kortverhale waarmee hy lesers oor die dekades heen geraak en vermaak het. Die keuse is so interessant soos die verhale self - daar is voorspelbare bekende verhale, en ook minder bekendes waarvoor hy 'n spesiale toegeneentheid gehad het. Saamgestel deur Johann de Lange.

x