Skip to content

Eugene

by Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN: 9780798182645
Product in Stock: Yes
Original price R 330.00 - Original price R 330.00
Original price R 330.00
R 330.00
R 330.00 - R 330.00
Current price R 330.00
Add to Wishlist
Eugene ken van skollies, gangsters, muggers en crooks. Hy is streetwise, al lyk hy nou soos iemand uit die upper-middle class. Hy kom immers uit die ghetto se killing fields – krotbuurte, vuilhoeke en agterjaarts van die 60’s, 70’s en 80’s.

Maar nou is dit baie jare later. En die ou alliances met sy kindervriende Allan, Huey en Jenny ná alles destyds in Hillbrow tussen hulle skeefgeloop het, bestaan nie meer nie, en Eugene word aangekla van moord. Sy bobbejaan-daemon hits hom aan dat hy hom moet wreek op sy gewaande vriende se verraad.

'n Aangrypende, priemende roman oor vriendskap en verraad deur Kirby van der Merwe, veelbekroonde joernalis en vertaler, en skrywer van Klapperhaar slaap nie stil nie, wat in 1999 verskyn het.

x