Skip to content

Kanaän (Paperback)

by Barend Vos
ISBN: 9780796323002
Product in Stock: Yes
Original price R 250.00 - Original price R 250.00
Original price R 250.00
R 250.00
R 250.00 - R 250.00
Current price R 250.00
Add to Wishlist
Kanaän is die grootse verhaal van twaalf families wat na 'n woestyntrek van 40 jaar op die drumpel van hulle bestemming huiwer. Die grootse verhaal word vertel deur die oë van Itamar, die onwillige hoëpriester, Ragab die prostituut en Josua die leier wat altyd wag op die Wolk van die voorvaders se tyd. Lê die land wat aan hulle belowe is dan nie oorkant hierdie laaste rivier nie? Maar waar is God wat hulle daardeur moet lei? En wat lê anderkant die skrikwekkende mure van die stad Jerigo? Kanaän is die aangrypende verhaal van die universele verlange na 'n ander lewe, die durende hoop op die Beloofde Land. Van die bykans onnaspeurbare onderskeid tussen geloof, bygeloof en brutale ongeloof.

x