Skip to content

Die Lewe is 'n Asem Lank: 100 Gedigte Oor Verlies en Vertroosting (Paperback)

by Frieda van den Heever
ISBN: 9780624092209
Product in Stock: Yes
Original price R 330.00 - Original price R 330.00
Original price R 330.00
R 330.00
R 330.00 - R 330.00
Current price R 330.00
Add to Wishlist
PRE-ORDER NOW To be released on 31 August 2023. Please note your complete order will only ship once the Pre-order item becomes available.

Mag die bome groen bly
en die sterre wit,
en mag daar altyd mense wees
wat mekaar sonder skaamte
in die oë kan kyk -
want die lewe is ’n asem lank
en die sterre op die Anderplek donker –

- Breyten Breytenbach, “26 November 1975”, Ysterkoei-blues

Die lewe is net ’n asem lank is ’n versameling van 100 gedigte oor verlies en vertroosting deur van Afrikaans se bekendste digters. Hartroerende verse oor die dood, rou, afskeid, verganklikheid en menswees. Dis die ideale geskenk aan iemand wat ’n geliefde vir altyd moes groet ̶ veral wanneer 'n mens nie die woorde kan vind om te troos nie.

Gedigte onder meer deur NP van Wyk Louw, Elisabeth Eybers, Seila Cussons, Ingrid Jonker, Petra Müller, Breyten Breytenbach, George Weideman, Antjie Krog, Danie Marais, Ronelda Kamfer, Loftus Marais, Pieter Odendaal en Jolyn Philips.

x