Skip to content

Erf en Elders (Paperback)

by Kleinboer
ISBN: 9781991256164
Product in Stock: Yes
Original price R 260.00 - Original price R 260.00
Original price R 260.00
R 260.00
R 260.00 - R 260.00
Current price R 260.00
Add to Wishlist
Kleinboer (Fanie de Villiers) het aan die Oos Rand grootgeword in Pretoria studeer en woon in Yeoville ,,'n Johannesburgse woonbuurt wat beter dae geken het Hy het in die rekenaarbedryf gewerk voor die geskrewe woord hom getrek het Terwyl hy vir verskeie koerante en tydskrifte as taalversorger gewerk het, het hy drie romans en 'n digbundel geskryf Sy tweede digbundel erf en elders verskyn in Julie 2023. Hy skryf oor hoe hy en sy gesin in die stad oorleef oor herinneringe aan sy kinderjare en sy avonture in die " asook oor die verliese wat die dood van geliefdes bring Hy ontsnap dikwels met 'n glasie wyn na 'n vuur in sy agterplaas.

x