Skip to content

Immigrant: 'n Keuse Uit die Gedigte van Elisabeth Eybers

by Elisabeth Eybers
ISBN: 9780798182034
Product in Stock: Yes
Original price R 295.00 - Original price R 295.00
Original price R 295.00
R 295.00
R 295.00 - R 295.00
Current price R 295.00
Add to Wishlist
Elisabeth Eybers debuteer in 1936, op die ouderdom van 21: die eerste vrouedigter wat in Afrikaans uitgegee word. Sy word ook die eerste vrou wat die Hertzogprys vir poësie verower. In 1961 emigreer sy na Nederland, en ontvang daar, nes in SA, die hoogste literêre eerbewyse. Haar oeuvre strek oor 70 jaar ­ 'n kosbare onderdeel van die Afr lettere.

x