Skip to content

Ontaard (Paperback)

by Pieter Odendaal
ISBN: 9780624093930
Product in Stock: Yes
Original price R 260.00 - Original price R 260.00
Original price R 260.00
R 260.00
R 260.00 - R 260.00
Current price R 260.00
Add to Wishlist
In Pieter Odendaal se langverwagte tweede bundel skryf hy oor aktuele temas soos identiteitspolitiek, geboortegrond, klimaatsverandering, verlies en vervreemding. Dit is ‘n selfbewuste, maar ook selfversekerde digterstem wat aan die woord is. Odendaal skroom nie om binnetoe te kyk en ongemaklike vrae te vra oor herkoms, tuiswees en heengaan nie: Waar kom ons vandaan? Waar behoort ons? En waar gaan ons heen as ons van die aarde ontwortel word?

x