Skip to content

Sanctum

by Protea Boekhuis
ISBN: 9781485313403
Product in Stock: Yes
Original price R 220.00 - Original price R 220.00
Original price R 220.00
R 220.00
R 220.00 - R 220.00
Current price R 220.00
Add to Wishlist
Sanctum is 'n versameling gedigte wat in die teken van verlies staan - daar is verse oor verlore liefde, verlore woorde, verlore plekke. Daar is lykdigte vir gestorwe geliefdes en skrywers, en gedigte oor inperking en onsekerheid. Daar is verse oor kerke en heilige plekke, vandaar die titel. Soos ons van Hambidge verwag, is die verse persoonlik en intiem, maar met die afstand wat woordvaardigheid meebring - iemand wat hul vaardigheid geslyp het en 'n universele noot kan raakslaan. Johan Myburg merk op: "Wat deurgaans opval is Hambidge se omgaan met "hartenswoorde": woorde wat ? duidelike persoonlike betekenis het, maar so geboetseer word dat dit die leser toelaat om ? eie "hartensbegrip" daaraan te koppel. Wat veel vreugde bied is die spel en dikwels speelse manier waarmee sy omgaan.

x