Skip to content

Verweerskrif (Paperback)

by Antjie Krog
ISBN: 9781415200063
Product in Stock: Yes
Original price R 260.00 - Original price R 260.00
Original price R 260.00
R 260.00
R 260.00 - R 260.00
Current price R 260.00
Add to Wishlist
'n Vreeslose en ekstatiese verkenning van 'n bewussyn wat aftakeling en verweer in die oog staar. In 'n stem eie aan Krog word die taboes in die verskuiwende gemoedstoestande van die menopouse met woede en verbale intensiteit beskryf. Intieme verhoudings word skreiend eerlik ondersoek. In die laaste, meer bepeinsende gedeelte word die intens persoonlike getemper. Die fokus verskuif na Tafelberg - 'n alomteenwoordigee, durende teenwoordigheid wat oor vier jaargetye waargeneem word; die onnaspeurlike getuie van verandering, maar ironies ook 'n spieel van die self en persoonlike pyn.

x