Skip to content

Barmhartigheid Aan Duisende

by Beatrix Kotze
ISBN: 9781928530046
Product in Stock: Yes
Original price R 200.00 - Original price R 200.00
Original price R 200.00
R 200.00
R 200.00 - R 200.00
Current price R 200.00
Add to Wishlist
Casey Olivier van Velddrif in die Sandveld aan die skilderagtige Weskus het alles: 'n goeie man, twee suksesvolle seuns en lekker kantoorwerk by die munisipaliteit. Dog, reeds van haar tienerjare smag sy na die groen gras aan die ander kant van die draad. Helaas ook na wat baie mense sal afkeur as onsedelikheid. Dit le in haar gene. Afkomstig uit die geslag van haar ontugtige oumagrootjie, Anna Smit, kan sy beswaarlik beter vaar, verdedig sy haarself. Die roman begin in 1861, strek oor vier geslagte en eindig in 2020, die jaar van die groot Covid-19-pandemie - op 'n verrasssende hoogtepunt.

x