Skip to content

Kanaan

by Lapa Publishers
ISBN: 9780637000062
Product in Stock: Yes
Original price R 300.00 - Original price R 300.00
Original price R 300.00
R 300.00
R 300.00 - R 300.00
Current price R 300.00
Add to Wishlist
Kanaän is die storie van Catherine Baker, 'n gesofistikeerde Johannesburger, en Chrisjan Cronjé, 'n eenvoudige Afrikanerboer uit die Vrystaat. Sy is half-Engels en 'n Bloedsap, hy is die nasaat van Boere en 'n inwoner van 'n distrik vir wie die wonde van die Vryheidsoorlog nog vlak lê.

Hulle moes nooit eers ontmoet het nie, maar onvoorsiene omstandighede het hulle saamgegooi, en vir 'n jaar is hulle man en vrou.

Op Kanaän leer hulle nie net om mekaar te verdra nie, hulle leer dat die liefde soms teen alle verwagting in kan gedy. Maar hulle leer ook dat die verlede van 'n mens rekenskap eis, en dat die liefde soms 'n prys het wat 'n mens dalk nie sal kan betaal nie.

x