Skip to content

Dryf

by Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN: 9780798183307
Product in Stock: Yes
Original price R 250.00 - Original price R 250.00
Original price R 250.00
R 250.00
R 250.00 - R 250.00
Current price R 250.00
Add to Wishlist
Mense glo daar’s ’n vloek oor Stormwater. Die see roep elke jaar sy slagoffers. Is dit waarom Caleb se marinebioloog-pa se vliegtuig neergestort het? Caleb moet sy matriekvakansie opoffer om die geheim te gaan ontrafel. Freya word ook gedwing om haar somer in die vreemde kusdorp deur te bring – asof vars lug 'n kitskuur sal wees vir die kroniese pyn in haar lyf. Darem is dit goeie afleiding om saam met Caleb speurder te speel. Maar wat as die waarheid 'n tsunami is wat wag om Caleb te verswelg? Wat as Freya se ma’s vir haar gejok het? Wat as sy net daar is om te verdrink . . .?

x