Skip to content

'n Saak van Lewe of Dood (Paperback)

by Nerine Ahlers, Alet Steenkamp
ISBN: 9780798183598
Product in Stock: Yes
Original price R 175.00 - Original price R 175.00
Original price R 175.00
R 175.00
R 175.00 - R 175.00
Current price R 175.00
Add to Wishlist
Zander se sussie is weg. En daarmee saam voel dit vir hom asof hy besig is om sy ouers ook te verloor. Sy ma loop soos ’n spook in die huis rond. Sy pa word al hoe stiller. Maar daar is genoeg om sy aandag van dinge by die huis af te lei. Hy en sy pelle gaan ’n kortfilm maak vir hulle kunstaak en hulle gaan seerowers wees! Met tamatiesous vir bloed, oogklappe, swaarde, ’n boot (wat hulle by die buurman gaan “leen”) en als. Hulle het selfs die perfekte plek om die video te skiet – die vervalle ou huis in die doodloopstraat se vuil swembad. Maar dan ontdek hulle iets skokkends in die donker water: die lyk van ’n vrou. . . En wanneer Zander besef wie die moordenaar is, word dit 'n saak van lewe of dood.

x