Skip to content

Spoekie

by Wordsworth Books
ISBN: 9780799389241
Product in Stock: Yes
Original price R 200.00 - Original price R 200.00
Original price R 200.00
R 200.00
R 200.00 - R 200.00
Current price R 200.00
Add to Wishlist
Hardloop. Dis al wat Spoekie ken. Van die aand dat Spoekie se pa hom en sy ma met 'n geweer in die straat afgejaag het, hardloop hy vir al die verkeerde redes. Vasgevang in 'n omgewing vol geweld en misdaad, sien Spoekie geen uitkomkans nie. Al wat hy doen is moeilikheid maak - en daarvan weghardloop. Tot die dag wat hy vir Coach ontmoet - Coach wat al Olimpiese medaljes gewen het en die natuurlike talent in Spoekie dadelik raaksien. Spoekie kan die beste atleet in die stad word. Maar gaan sy verlede hom inhaal, of gaan hy uiteindelik leer jy kan nie vir jouself weghardloop nie? Hierdie boek deur die veelbekroonde Jason Reynolds is meesterlik deur André Trantraal in Kaapse Afrikaans vertaal vir 'n voorheen onontginde mark. Lesers sal hulself met hierdie karakters en konteks kan vereenselwig soos nog nooit tevore nie. Maar dis uiteindelik Spoekie self wat inderdaad by die leser bly spook - 'n karakter met so 'n komplekse en outentieke reis dat die leser vasgebind bly aan die verhaal lank nadat die boek klaar is.

x