Skip to content

Spooksoeker Boek 2

by Wordsworth Books
ISBN: 9780639601267
Product in Stock: Yes
Original price R 230.00 - Original price R 230.00
Original price R 230.00
R 230.00
R 230.00 - R 230.00
Current price R 230.00
Add to Wishlist
SPOKE BESTAAN NIE. MOET DUS NIE BANG WEES NIE. HULLE KAN JOU NIKS DOEN NIE. MAAR WEET HÚLLE DIT? Warno Alberts is onder die indruk dat hy 'n nuwe begin kan maak ná sy ontmoetings met spoke in Spooksoeker # 1. Ongelukkig is dit nie sy lot nie. Sy pad kruis weer met 'n reeks geheimsinniges en spoke. Nie net kom hy van aangesig tot aangesig met die berugte spookmeisie van Uniondale, die geheimsinnige man in swart, en die grusame bruid nie, maar hy ontdek ook die ander spooksoeker ...

x