Skip to content

Spring

by Wordsworth Books
ISBN: 9780799360004
Product in Stock: Yes
Original price R 180.00 - Original price R 180.00
Original price R 180.00
R 180.00
R 180.00 - R 180.00
Current price R 180.00
Add to Wishlist
Hoe ver sal jy gaan om die meisie van jou drome te beindruk? Wat sal jy doen om jou beste vriend se lewe te red? Rudi en Steven maak ’n snaakse video. Die soort dom video wat jy maak om ’n meisie te probeer beindruk. Kort voor lank het hulle hope aanhangers op YouTube. Hulle kry selfs ’n bynaam – die Vidiote. Maar dan ontmoet hulle vir Marco. Marco het planne. Opwindende planne. Gevaarlike planne. Planne om die Vidiote se toertjies beter en waaghalsiger te maak. En dan loop dinge skeef ...

x