Skip to content

Tarzan se Soektog

by Wordsworth Books
ISBN: 1978001606
Product in Stock: Yes
Original price R 200.00 - Original price R 200.00
Original price R 200.00
R 200.00
R 200.00 - R 200.00
Current price R 200.00
Add to Wishlist
Tarzan van die Ape het slegs gerugte gehoor van die Kavuru, ʼn vreemde ras van wit barbare. Maar wanneer hulle Muviro, hoof van die Waziri, se dogter ontvoer, volg Tarzan die spoor na hulle legendariese stad op ʼn reddingtog, of indien nodig, ʼn vergeldingstog. Sy soektog lei hom naby die spoor van ʼn vreemde groep oorlewendes van ʼn vliegtuigongeluk — insluitend sy geliefde Jane — vegtend om oorlewing teen die gevare van Afrika, en teen die veel erger euwel in hulle midde. Maar die noodlot stuur die gestrande Europeërs en die aapman na ʼn byeenkoms van bloed en vuur in die tempel van die Kavuru…

x