Skip to content

Tarzan en die Vreemde Legioen

by Wordsworth Books
ISBN: 1973684225
Product in Stock: Yes
Original price R 200.00 - Original price R 200.00
Original price R 200.00
R 200.00
R 200.00 - R 200.00
Current price R 200.00
Add to Wishlist
Wanneer Tarzan ʼn witman bevry wat deur barbare gemartel word, is hy verbaas om te hoor dat die vreemdeling van die legendariese Onthat afkomstig is, ʼn land waar twee antieke stede geleë is, onbekend aan die buitewêreld. Die een is Athne, die stad van ivoor, die ander Cathne, stad van goud, waar troppe opgeleide leeus gebruik word om mense te jag. Hier ontmoet Tarzan die beeldskone koningin Nemone, vasbeslote om Tarzan haar koning te maak… of aan Belhazar, haar troetelleeu, te voer!

x