Skip to content

Thomas@geraamte.net: Boek 7 (Paperback)

by Carina Diedericks-Hugo
ISBN: 9780799349511
Product in Stock: Yes
Save 29% Save 29%
Original price R 140.00
Original price R 140.00 - Original price R 140.00
Original price R 140.00
Current price R 99.00
R 99.00 - R 99.00
Current price R 99.00
Add to Wishlist
'n Skooltoer na Namibie saam met al sy pelle. Thomas kan skaars aan iets cooler dink. Boonop gaan hulle die geheimsinnige Kolmanskop besoek - 'n ou spookdorp wat byna onder die woestynsand begrawe le. Maar as Thomas in die omtrek is, loop dinge dikwels skeef. Dit lyk sowaar of hy hierdie keer by die huis sal moet bly terwyl Hannes, Alex, Lukas en Lilian sonder hom pret het. En boonop hoor Thomas 'n geheimsinnige telefoongesprek – 'n gesprek wat groot moeilikheid vir die toer voorspel.

x