Al Staan jy Op Jou Kop
Original price
R 100.00
-
Original price
R 100.00
Original price
R 100.00
R 100.00
R 100.00
-
R 100.00
Current price
R 100.00
Het jy al 'n weermag Weense worsies gesien? Wat sal jy doen as jou huiswerk wegvlieg? Watter nare dinge gebeur as jy jou pizza met 'n mes en vurk eet?
Kom baljaar saam in die prettige, holderstebolder rympieboek uit die pen van Jaco Jacobs. Jy gaan nerens 'n lawwer rympieboek as die een kry nie - al staan jy op jou kop! Die versameling bevat 58 rympies met illustrasies deur Nici Brockwell.