Skip to content

Die Ooggetuie (Trade Paperback)

by Wilna Roux
ISBN: 9780798185349
Product in Stock: Yes
Original price R 350.00 - Original price R 350.00
Original price
R 350.00
R 350.00 - R 350.00
Current price R 350.00
Add to Wishlist

Julia is die kamerprokureur in Izak Marais se regspraktyk op Worcester. Wanneer hy die oggend voor ’n groot hofsaak ineenstort, moet Julia dringend sake beredder – ten spyte van die feit dat sy gesweer het sy sit haar voete nooit weer in ’n landdroshof nie.  Om dinge nog meer te kompliseer is Julia heimlik daarvan oortuig dat die aangeklaagde skuldig is aan moord.

Dié pakkende hofdrama speel af in die Boland – die eerste in die nuwe reeks met die regsgeleerde Julia Blomerus in die hoofrol.

x

x