Skip to content

Die wereld van Charlie Oeng (Paperback)

by Etienne van Heerden
ISBN: 9780624080527
Product in Stock: Yes
Original price R 445.00 - Original price R 445.00
Original price R 445.00
R 445.00
R 445.00 - R 445.00
Current price R 445.00
Add to Wishlist

Tian Kilian se ouers is voor sy oë vermoor, die aand van die vuurwerke. Nou reis hy, Amsterdam toe, Ooste toe, oral op die spoor van Charlie Oeng, oftewel Gelatenheid, oftewel Chinees, om daardie tyd se pyn eindelik te kan verstaan.
Feit en verdigsel is sjarmant verweef in hierdie 
ambisieuse, verbluffende roman, in die tradisie van breedopgesette vertellings met verskillende verhaallyne en uitgebreide agtergrondbeskrywing.

x

x